headerdesktop cupon10mar26

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

headermobile cupon10mar26

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

Promotii popup img

Cupon activ: LIB20MOTIVE

-20% la tot*, în coș 🌷

Hekelwoorde van my Hart

De (autor): Tania Smit

Coperta cărții 'Hekelwoorde van my Hart - Tania Smit'
Hekelwoorde van my Hart

De (autor): Tania Smit

Die langverwagtige boek met uittreksels van die steeds groeiende en gewilde Afrikaanse webblad, Hekelwoorde van my Hart, is gepubliseer op versoek van lesers, volgelinge, geraaktes en vervlegtes vir vashou en koester en liefhê. Die boek bestaan uit kort skryfstukke sowel as gedigte. Die mees konsekwente terugvoer wat Tania van lesers ontvang, is dat sy dit regkry om emosies te verwoord wat hulle self nog altyd gevoel het, maar nog nooit woorde voor kon vind nie. Die eerlike en opregte manier waarop sy met haar eie tekortkominge omgaan, hoe raak sy emosies oor alledaagse probleme en situasies verwoord, en veral die deurdagte manier waarop die mees persoonlike gedagtewêreld van elke mens pynlik akkuraat en reguit deur haar omskryf word, is uniek. Glendine Chrisholm, bekende skilder van De Rust in die Wes Kaap, het die illustrasies gedoen - en die eindproduk is 'n perfekte sinergie tussen siel en woord, wat moeiteloos en sonder enige voorspelbaarheid hulself, elkeen op sy eie tyd, deur die loop van die boek openbaar. Tania Smit woon in Oudtshoorn saam met haar twee tienerkinders, Julia en Adrian. Sy skryf oor die voel van haar eie lewe as reënboogkind, single dating in haar veertigs, haar vrese en oorwinnings, om gevat en gelos te wees, genoeg en te min te wees, en oor wyn en vure en kos en reis en ma-wees en menswees. Sy is 'n dromer maar ook 'n realis. Die woorde in hierdie boek is haar storie, maar ook almal se storie.
Citește mai mult

-10%

PRP: 124.00 Lei

!

Acesta este Prețul Recomandat de Producător. Prețul de vânzare al produsului este afișat mai jos.

111.60Lei

111.60Lei

124.00 Lei

Primești 111 puncte

Important icon msg

Primești puncte de fidelitate după fiecare comandă! 100 puncte de fidelitate reprezintă 1 leu. Folosește-le la viitoarele achiziții!

Livrare in 2-4 saptamani

Descrierea produsului

Die langverwagtige boek met uittreksels van die steeds groeiende en gewilde Afrikaanse webblad, Hekelwoorde van my Hart, is gepubliseer op versoek van lesers, volgelinge, geraaktes en vervlegtes vir vashou en koester en liefhê. Die boek bestaan uit kort skryfstukke sowel as gedigte. Die mees konsekwente terugvoer wat Tania van lesers ontvang, is dat sy dit regkry om emosies te verwoord wat hulle self nog altyd gevoel het, maar nog nooit woorde voor kon vind nie. Die eerlike en opregte manier waarop sy met haar eie tekortkominge omgaan, hoe raak sy emosies oor alledaagse probleme en situasies verwoord, en veral die deurdagte manier waarop die mees persoonlike gedagtewêreld van elke mens pynlik akkuraat en reguit deur haar omskryf word, is uniek. Glendine Chrisholm, bekende skilder van De Rust in die Wes Kaap, het die illustrasies gedoen - en die eindproduk is 'n perfekte sinergie tussen siel en woord, wat moeiteloos en sonder enige voorspelbaarheid hulself, elkeen op sy eie tyd, deur die loop van die boek openbaar. Tania Smit woon in Oudtshoorn saam met haar twee tienerkinders, Julia en Adrian. Sy skryf oor die voel van haar eie lewe as reënboogkind, single dating in haar veertigs, haar vrese en oorwinnings, om gevat en gelos te wees, genoeg en te min te wees, en oor wyn en vure en kos en reis en ma-wees en menswees. Sy is 'n dromer maar ook 'n realis. Die woorde in hierdie boek is haar storie, maar ook almal se storie.
Citește mai mult

De același autor

Părerea ta e inspirație pentru comunitatea Libris!

Istoricul tău de navigare

Acum se comandă

Noi suntem despre cărți, și la fel este și

Newsletter-ul nostru.

Abonează-te la veștile literare și primești un cupon de -10% pentru viitoarea ta comandă!

*Reducerea aplicată prin cupon nu se cumulează, ci se aplică reducerea cea mai mare.

Mă abonez image one
Mă abonez image one
Accessibility Logo