headerdesktop targvara16iunie26

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

headermobile targvara16iunie26

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

Transport Gratuit la peste 50 lei

Promotii popup img

Hai la ⛱️Târgul lecturilor de vară!

🔖REDUCERI până la 80%

🛵Transport GRATUIT peste 50 lei »

Transport Gratuit la peste 50 lei

Koelkop: Dink soos 'n wenner!

De (autor): Jannie Putter

Coperta cărții 'Koelkop: Dink soos 'n wenner! - Jannie Putter'
Koelkop: Dink soos 'n wenner!

De (autor): Jannie Putter

Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer - dan is jy een. As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar - dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe.In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen. Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermoë doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop - dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie "muur" voor jou en wie weet - dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie. Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is ʼn Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die "mental coach" van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die "mental coach" van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019. Hy is die "mental coach"van Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: "The Sport Coach - the psychology behind coaching"
Citește mai mult

-20%

transport gratuit

PRP: 100.75 Lei

!

Acesta este Prețul Recomandat de Producător. Prețul de vânzare al produsului este afișat mai jos.

80.60Lei

80.60Lei

100.75 Lei

Primești 80 puncte

Important icon msg

Primești puncte de fidelitate după fiecare comandă! 100 puncte de fidelitate reprezintă 1 leu. Folosește-le la viitoarele achiziții!

Livrare in 2-4 saptamani

Plasează rapid comanda

Important icon msg

Poți comanda acest produs introducând numărul tău de telefon. În cel mai scurt timp vei fi apelat de un operator Libris pentru preluarea datelor necesare.

Completează mai jos numărul tău de telefon

Descrierea produsului

Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer - dan is jy een. As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar - dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe.In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen. Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermoë doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop - dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie "muur" voor jou en wie weet - dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie. Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is ʼn Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die "mental coach" van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die "mental coach" van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019. Hy is die "mental coach"van Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: "The Sport Coach - the psychology behind coaching"
Citește mai mult

S-ar putea să-ți placă și

De același autor

Părerea ta e inspirație pentru comunitatea Libris!

Istoricul tău de navigare

Acum se comandă

Noi suntem despre cărți, și la fel este și

Newsletter-ul nostru.

Abonează-te la veștile literare și primești un cupon de EXTRA -10% pentru viitoarea ta comandă!

Mă abonez image one
Mă abonez image one
Accessibility Logo

Salut! Te pot ajuta?

X