headerdesktop happydays20octo26

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

headermobile happydays20octo26

MAI SUNT 00:00:00:00

MAI SUNT

X

Promotii popup img

🔖Happy Days🔖

până la -86%

Cărți | English Books | Jocuri | Accesorii
✕

Liefde Sonder Perk

De (autor): Wilmari Jooste

Coperta cărții 'Liefde Sonder Perk - Wilmari Jooste'
Liefde Sonder Perk

De (autor): Wilmari Jooste

Dokter Drian Malherbe besluit om vir drie maande weg te breek uit die Kaap om een van die moeilikste besluit van sy lewe te neem - om te besluit of hy in sy liefdelose huwelik moet bly ter wille van sy kinders. Die noodlot speel in sy guns toe hy in die laeveld op Tessa Roussouw, 'n pediater van Johannesburg, se erfplaas beland. Sy laat hom toe om kamp op te slaan in die ongerepte natuurskoon.

In die enkele dae wat volg, gebeur die byna ongelooflike: Tessa en Drian ontdek dat hulle mekaar waarlik liefhet en die res van hul lewens met mekaar wil deel. Tessa vrees egter dat Drian haar eendag daaroor sal verwyt dat sy tussen hom en sy kinders gekom het, en onttrek haar van hom sodat hy die finale besluit op sy eie kan neem. Met die belofte dat hy sál terugkom na haar toe, keer Tessa terug na haar lewe in die stad, om te wag.

Twee ongelukke, geheueverlies, en 'n boemelaar met dieselfde kleur hare en oë as Drian, ruk hulle lewens egter oornag uitmekaar.Tessa kom voor die moeilikste keuse van haar lewe te staan: moet sy die waarheid vertel, of haar geluk beskerm?

LIEFDE SONDER PERK is 'n roerende verhaal uit die pen van die baie bekende Wilmarí Jooste. Dit hou jou vasgenael tot op die laaste bladsy en laat jou met die salige, ewige waarheid: Ware liefde ken géén perke!

Citește mai mult

-20%

PRP: 92.92 Lei

!

Acesta este Prețul Recomandat de Producător. Prețul de vânzare al produsului este afișat mai jos.

74.34Lei

74.34Lei

92.92 Lei

Primești 74 puncte

Important icon msg

Primești puncte de fidelitate după fiecare comandă! 100 puncte de fidelitate reprezintă 1 leu. Folosește-le la viitoarele achiziții!

Livrare in 2-4 saptamani

Descrierea produsului

Dokter Drian Malherbe besluit om vir drie maande weg te breek uit die Kaap om een van die moeilikste besluit van sy lewe te neem - om te besluit of hy in sy liefdelose huwelik moet bly ter wille van sy kinders. Die noodlot speel in sy guns toe hy in die laeveld op Tessa Roussouw, 'n pediater van Johannesburg, se erfplaas beland. Sy laat hom toe om kamp op te slaan in die ongerepte natuurskoon.

In die enkele dae wat volg, gebeur die byna ongelooflike: Tessa en Drian ontdek dat hulle mekaar waarlik liefhet en die res van hul lewens met mekaar wil deel. Tessa vrees egter dat Drian haar eendag daaroor sal verwyt dat sy tussen hom en sy kinders gekom het, en onttrek haar van hom sodat hy die finale besluit op sy eie kan neem. Met die belofte dat hy sál terugkom na haar toe, keer Tessa terug na haar lewe in die stad, om te wag.

Twee ongelukke, geheueverlies, en 'n boemelaar met dieselfde kleur hare en oë as Drian, ruk hulle lewens egter oornag uitmekaar.Tessa kom voor die moeilikste keuse van haar lewe te staan: moet sy die waarheid vertel, of haar geluk beskerm?

LIEFDE SONDER PERK is 'n roerende verhaal uit die pen van die baie bekende Wilmarí Jooste. Dit hou jou vasgenael tot op die laaste bladsy en laat jou met die salige, ewige waarheid: Ware liefde ken géén perke!

Citește mai mult

S-ar putea să-ți placă și

De același autor

Părerea ta e inspirație pentru comunitatea Libris!

Acum se comandă

Noi suntem despre cărți, la fel este și

Newsletter-ul nostru.

Abonează-te la veștile literare și primești un cupon de EXTRA -10% reducere pentru viitoarea ta comandă!

Mă abonez image one
Mă abonez image one
Accessibility Logo